no credit card required  No credit card. No commitment.
 5000 plus G2 reviews  5000+ G2 reviews
Company logo

Jan Celliers Laerskool & Preprimêr

Jan Celliers Laerskool & Preprimêr


Jan Celliers Laerskool & Preprimêr's financial review

Employees

35


Jan Celliers Laerskool & Preprimêr information

Vanuit ‘n Christelike waardestelsel streef die skool na dit wat eersterangs, voortreflik en uitnemend is en gevolglik plaas ons ‘n hoë premie op die hartlike vennootskap tussen skool en ouerhuis. Indien ons as vennote hande vat, kan ons die kind help vorm tot ‘n beskaafde, hoflike en verantwoordelike jongmens vol selfvetroue wat gereed sal wees om die eise van die lewe die hoof te bied. Die skool...
Vanuit ‘n Christelike waardestelsel streef die skool na dit wat eersterangs, voortreflik en uitnemend is en gevolglik plaas ons ‘n hoë premie op die hartlike vennootskap tussen skool en ouerhuis. Indien ons as vennote hande vat, kan ons die kind help vorm tot ‘n beskaafde, hoflike en verantwoordelike jongmens vol selfvetroue wat gereed sal wees om die eise van die lewe die hoof te bied. Die skool is gesteld op kwaliteit akademiese-, afrigtings- en opvoedkundige bemoeienis met elke kind, sodat elkeen sy/haar eiesoortige potensiaal kan ontwikkel om ‘n saakmakende bydrae in die skoolgemeenskap te lewer. Ons passie is om blywende lewensankers te verskaf deur onderrig van hoogstaande gehalte te lewer, ‘n ondersoekende ingesteldheid te kweek, ondernemingsgees aan te moedig, kreatiewe denke en estetiese bewustheid te koester asook om kinders te help om sukses te geniet en realisties na mislukkings te kyk.Laerskool JAN CELLIERS stel orde en dissipline as voorvereiste vir die sinvolle persoonlikheidsontwikkeling van elke kind. Die doel is om leerlinge deur selfstandige leierskap onder die besef te bring dat vryheid en regte in die skool in balans gehou moet word deur verantwoordelikheid te aanvaar en pligte na te kom. Elke leerling moet hoë eise aan hulself stel om verstandelike vermoëns, sporttalent, kultuuraanleg en –waardering, ontwikkeling van leierskap en selfbemagtiging optimaal te verwesenlik.Laerskool JAN CELLIERS hou tred met die snel ontwikkelende wêreld en daarom is daar voortdurend vernuwing in ons denke, benadering, studie-inhoud en fasiliteite en is die skoolbestuur pro-aktief ten opsigte van strategiese beplanning.Die toets vir enige skool bly steeds die mensemateriaal wat hy lewer. Wat Laerskool Jan Celliers betref, lewer sy oud-leerlinge op verskeie terreine van die samelewing bewys daarvan dat daar geslaag word in die strewe na balans en akkommodering van die vooruitstrewende seun en dogter.

Jan Celliers Laerskool & Preprimêr industries

Laerskool graad 17
Speelskool 18maande tot 3jaar
Frans en duits opsionele tale
Uitstekende sportafrigting

Jan Celliers Laerskool & Preprimêr's financial review

Employees

35

Employees

Elementary School Teacher

Prospect on LinkedIn

Find verified emails and direct dial mobile numbers of contacts on LinkedIn, and sync them with your CRM instantly
Download ExtensionRepresents linkedin prospector
Browse Apollo's Directories

Why our clients choose Apollo

“Apollo completely changed the game for us. It allowed us to identify relevant targets that are ready to scale and reach out to them at the exact right time.”
Image of Erik Straub

Erik Straub

Head of Product, Kickfurther

“Using Apollo.io, we've solved the biggest problem for every business, the lead problem. We are now constrained by sales time and no longer lack interested prospects.”
Image of Michael Transon

Michael Transon

CEO, Victorious

Apollo gives you all the company insights you need

Free to get started, easy to add your whole sales team, commit to monthly or annual plans. We make it easy to get started.